Genesis 49:10

Genesis 49:10 SPC

Die staf sal van Y’hudah nie weggaan nie, nóg die wetgewer van tussen sy voete uit totdat die Een kom aan Wie die septer behoort; aan Hom sal die nasies gehoorsaam wees.