Genesis 46:3

Genesis 46:3 SPC

Hy sê: “Ek is die Magtige God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Mitzrayim af te gaan nie, want Ek sal daar van jou ’n groot nasie maak.