Eksodus 9:9-10
Eksodus 9:9-10 SPC
en dit sal ’n fyn stof word oor die hele land van Mitzrayim en op mense en diere ontsteking veroorsaak wat in swere uitbreek, regoor die hele land van Mitzrayim.” Hulle het toe as uit die hoogoond gevat, voor Farao gaan staan en Mosheh het dit na die hemel uitgegooi en dit het ontstekings geword wat in swere uitbreek op mense en diere.

