Eksodus 7:11-12

Eksodus 7:11-12 SPC

Farao het óók die wyse manne en die towenaars geroep en hulle, die Mitzrayimietiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle geheime kunste, want elkeen het sy staf neergegooi en dit het slange geword, maar Aharon se staf het hulle stawwe ingesluk.