Eksodus 35:30-31
Eksodus 35:30-31 SPC
Mosheh het vir die seuns van Yisra’el gesê: “Let op, יהוה het B’tzal’el, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Y’hudah, by sy naam geroep en Hy het hom met die Gees van God gevul, met wysheid, met begrip, met kennis en met bekwaamheid vir allerhande werk

