Eksodus 32:7-8
Eksodus 32:7-8 SPC
יהוה sê vir Mosheh: “Gaan! Gaan af, want jou volk wat jy uit die land van Mitzrayim uitgebring het, het hulleself korrup gemaak. Hulle het gou van die pad af weggedraai wat Ek hulle beveel het. Hulle het vir hulle ’n gegote kalf gemaak en daarvoor neergebuig en daaraan geoffer en gesê: ‘Dit is jou god, o Yisra’el, wat jou uit die land van Mitzrayim laat optrek het.’”


