Eksodus 32:30
Eksodus 32:30 SPC
Dit het gebeur op die volgende dag dat Mosheh vir die volk sê: “Júlle het ’n groot sonde gedoen en nou sal ek opgaan na יהוה: miskien kan ek toedekking vir julle sonde doen.”