Eksodus 26:33
Eksodus 26:33 SPC
Jy moet die verdelingsgordyn aan die hakies ophang en die ark van die Getuienis daar inbring, binnekant die verdelingsgordyn. Die verdelingsgordyn moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Afgesonderde en die Mees Afgesonderde.

