Eksodus 20:2-3

Eksodus 20:2-3 SPC

“Ek is יהוה, jou God, wat jou uit die land van Mitzrayim, uit die huis van slawerny, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor My hê nie.