Eksodus 17:6-7
Eksodus 17:6-7 SPC
Let op, Ek sal daar voor jou op die rots by Horev staan en jy moet die rots slaan en daar sal water uitkom sodat die volk kan drink.” Mosheh het so gedoen voor die oë van die oudstes van Yisra’el. Hy het die plek Massah en M’rivah genoem vanweë die stryery van die seuns van Yisra’el en omdat hulle יהוה getoets het deur te sê: “Is יהוה tussen ons of nie?”


