Eksodus 16:12

Eksodus 16:12 SPC

“Ek het die klagtes van die seuns van Yisra’el gehoor; praat met hulle en sê: In die aand sal julle vleis eet en in die oggend met brood versadig word en julle sal weet dat Ek יהוה, julle God, is.”