Dani'el 7:13

Dani'el 7:13 SPC

Ek het in die nagtelike visioen gesien en let op, Een soos die Seun van ’n mens het met die wolke van die hemel gekom en Hy het na die Hoogwaardige van dae (Ewigdurende) gekom en hulle het Hom na Hom toe gebring.