Dani'el 3:29
Dani'el 3:29 SPC
daarom maak ek hierdie bevel: elke volk, nasie of taal wat sleg praat teen die God van Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go, sal in stukke gesny word en hulle huise geplunder word, want daar is geen ander god wat op dié manier kan bevry nie.”


