Handelinge 2:2-4
Handelinge 2:2-4 SPC
en daar kom skielik uit die hemel ’n klank soos van ’n magtige stormwind en dit het die hele huis, waarin hulle gesit het, gevul. Daar verskyn aan hulle tonge soos van vuur, wat self verdeel en op elkeen van hulle gaan sit en hulle is almal volgemaak met die Gees wat Afgesonderd is en het begin praat in verskillende tale, soos die Gees aan hulle gegee het om te praat.



