Handelinge 16:25-26
Handelinge 16:25-26 SPC
In die middel van die nag was Sha’ul en Sila besig om te bid en tot God te sing en die gevangenes het na hulle geluister. Skielik kom daar ’n groot aardbewing sodat die fondasies van die tronk geskud het en onmiddellik het al die deure oopgegaan en almal se boeie het losgeval.



