Lied van liedere 1:4
Lied van liedere 1:4 PWL
Trek my agter jou aan, laat ons hardloop! Die koning het my in sy binnekamers ingebring; ons sal in die rondte swaai en ons verheug in jou, ons sal jou liefde onthou meer as wyn en jou teerheid meer as die opregte.

