Spreuke 6:20-21
Spreuke 6:20-21 PWL
My seun, hou jou vader se opdragte en verwerp nie die wet van jou moeder nie. Bind dit stewig vas in jou verstand, wil en emosie en hang dit om jou nek.