Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Spreuke 5:3-4

Spreuke 5:3-4 PWL

want die lippe van ’n vreemde vrou drup soos ’n heuningkoek en haar woorde is gladder as olie, maar die einde van haar lewe is so bitter soos wilde-als, soos ’n swaard met twee snykante.