Spreuke 1:7-8
Spreuke 1:7-8 PWL
Die respekvolle vrees vir יהוה is die begin van kennis, maar dwase verag wysheid en instruksies. Spr 9:10; 10:27; Ps 111:10 My seun, hoor, luister en doen die instruksies van jou vader en verwerp nie die wet van jou moeder nie, Deut 6:4






