Negemyah 9:6
Negemyah 9:6 PWL
U alleen is יהוה, U het die hemel, die hoogste hemel en al sy leërmagte, die aarde en alles wat daarop is, die seë en alles wat daarin is, gemaak en U hou dit alles in stand; die leërmag van die hemel val voor U neer. Ps 146:6; Open 10:6

