Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Negemyah 6:15-16

Negemyah 6:15-16 PWL

Die muur is voltooi op die vyf en twintigste dag van Elul (die 6de maand), in twee en vyftig dae. Toe al ons vyande dit hoor, was hulle bang en al die nasies wat rondom ons was, het uitermate gebewe oor ons teenwoordigheid, want hulle het gesien dat hierdie werk deur ons God gedoen is.