Negemyah 1:7-9
Negemyah 1:7-9 PWL
Ons het nie al die opdragte, of die instellings, of die regverdige oordele wat U aan Mosheh, U dienskneg, beveel het, gehou nie. Onthou nou al die opdragte wat U aan Mosheh, U dienskneg, beveel en gesê het: ‘As julle oortree teenoor My, sal Ek julle onder die volke verstrooi, maar as julle berou het en na My toe terugdraai en My wette onderhou en dit doen, al was julle verstrooides in die verste dele van die hemel, steeds sal Ek julle van daar af bymekaarmaak en julle bring na die plek waar Ek besluit het om My Naam (Karakter en Outoriteit) te vestig.’ Deut 4:25-27; 30:2-4


