Markos 1:10-11
Markos 1:10-11 PWL
en dadelik, toe Hy opkom uit die water uit, sien hy die hemele skeur en die Gees soos ’n duif op Hom neerdaal Mat 3:16; Luk 3:22 en daar was ’n Stem uit die hemel: “Jy is My Seun, wie Ek lief het, waarmee Ek tevrede is.”


