Mattityahu 5:38-39
Mattityahu 5:38-39 PWL
Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘’n Oog in ruil vir ’n oog en ’n tand in ruil vir ’n tand,’ Eks 21:24; Lev 24:20; Deut 19:21 maar Ek sê vir julle dat julle nie moet opstaan teen ’n bose oortreder nie, maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai vir hom ook die linkerwang!


