Mattityahu 28:19-20
Mattityahu 28:19-20 PWL
Gaan daarvolgens, maak studentevolgelinge van al die nasies, doop hulle in die Karakter en Outoriteit van die Vader en die Seun en die Gees wat Afgesonderd is Mar 16:15; Luk 24:47 en onderrig hulle sodat hulle alles sal gehoorsaam wat Ek julle beveel het 1 Yog 2:6 en let op, Ek is saam met julle al die dae tot aan die einde van die heelal. Dit is waar.”</book>










