Luka 6:29-30
Luka 6:29-30 PWL
Aan hom wat jou op die wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied en aan hom wat jou klere vat, moet jy ook die bo-kleed nie weier nie. Gee aan almal wat jou iets vra en eis jou goed nie terug van hom wat dit vat nie.

