Luka 17:26-27

Luka 17:26-27 PWL

Net soos dit was in die dae van Noag, net so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet, gedrink, getrou en in die huwelik weggegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, die vloed gekom en almal vernietig het.

Llegeix Luka 17