Luka 1:31-33
Luka 1:31-33 PWL
want let op, jy sal swanger word en geboorte gee aan ’n Seun en die Naam wat jy Hom moet gee, is Yeshua. Hy sal magtig wees en die Seun van Ha’Elyon (die Allerhoogste) genoem word en יהוה-God sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee en Hy sal heers oor die huis van Ya’akov tot in ewigheid en aan Sy Koninkryk sal daar geen einde wees nie.”





