Iyov 8:5-7
Iyov 8:5-7 PWL
As jy na God sou soek en ’n ernstige versoek rig tot die Almagtige, as jy onskuldig en opreg is, sal Hy sekerlik aan jou aandag gee en die blyplek van jou onpartydige opregtheid voorspoedig maak sodat al was jou begin klein, sal Hy jou einde baie groot maak.

