Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Iyov 24:22-24

Iyov 24:22-24 PWL

Die rykdom van ’n man van krag word onderhou deur sy eie krag, hy is nie afhanklik van Goddelike leiding nie. Mat 19:24; Mar 10:23-25; Luk 18:25 Alhoewel hy veiligheid gegee word waarin hy versekerd is, tog is sy oë op sy eie bose lewenswyses. Sulke mense word vir ’n kort rukkie opgelig, maar is gou nie meer nie; ja, almal sal laag afgebring en vernietig word; hulle verdor en word uitgeskud soos ’n graanhalm

Llegeix Iyov 24