'Ezra 8:22-23
'Ezra 8:22-23 PWL
want ek was skaam om van die koning ’n leër en perderuiters te vra om ons te help teen vyande op die pad omdat ons met die koning gepraat en gesê het: “Die hand van ons God is met almal wat Hom ten goede soek, maar Sy krag en Sy woede is oor almal wat Hom verlaat.” Ons het gevas en dit van ons God gevra en Hy het na ons geluister.

