Prediker 12:6-7
Prediker 12:6-7 PWL
Onthou Hom voordat die silwerdraad afgesny word en die goue bak gebreek word en die kruik by die fontein gebreek word of die wiel by die put gebreek word, dan sal die stof na die aarde toe terugkeer soos dit was en die gees sal na God terugkeer wat dit gegee het.

