Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Dani'el 7:14

Dani'el 7:14 PWL

Daar is aan Hom heerskappy en lof en eer en ’n Koninkryk gegee sodat al die volke, nasies en tale Hom sal dien; Sy Heerskappy is ’n ewige heerskappy wat nie sal verbygaan nie en Sy Koninkryk is een wat nie vernietig sal word nie. Mat 24:30; Mar 13:26