Dani'el 7:13
Dani'el 7:13 PWL
Ek het in die nagtelike visioen gesien en let op, Een soos die Seun van ’n mens het met die wolke van die hemel gekom Mar 14:62; Luk 21:27; Hand 1:11 en Hy het na die Hoogwaardige van dae (Ewigdurende) gekom en hulle het Hom na Hom toe gebring. Mat 26:64

