2 Kronieke 20:12
2 Kronieke 20:12 PWL
O, ons God, maak Uself bekend en oordeel hulle, want ons het geen krag om teen hulle te staan nie. Bring die swaard van U oordeel Yeg 35:10-15 oor hulle, want ons weet nie wat om te doen nie, maar ons oë is op U.”


