1 Kronieke 28:20

1 Kronieke 28:20 PWL

Toe het Dawid aan sy seun Shlomo gesê: “Wees onveranderlik sterk en dapper en doen dit. Moenie bang of mismoedig wees nie, want יהוה-God is by jou. Hy sal jou nie faal of in die steek laat nie totdat jy al die werk vir die diens van die huis van יהוה voltooi het Y’ho 1:9