Lukas 7:47-48
Lukas 7:47-48 CAB23
Daarom sê Ek vir jou: Haar sondes, wat baie is, is vergewe; want sy het baie liefgehad, maar vir wie min vergewe is, hy het min lief. En hy sê vir haar: Jou sondes is vergewe.