Lukas 13:25

Lukas 13:25 CAB23

Wanneer die eienaar van die huis eenmaal opgestaan en die deur toegesluit het, en julle begin buite staan en aan die deur klop en sê: Here, Here, maak vir ons oop; en hy sal antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waarvandaan julle is nie.