Markus 11:17

Markus 11:17 ABA

Jesus het begin om vir die mense te leer en Hy het gesê in die Ou Testament is geskryf: “God het gesê: Die mense sal sê my tempel is 'n plek waar al die volke mag bid. Maar julle het dit verander, dit is nou 'n plek waar diewe bymekaarkom.”

Imatge del verset per a Markus 11:17

Markus 11:17 - Jesus het begin om vir die mense te leer en Hy het gesê in die Ou Testament is geskryf:
“God het gesê: Die mense sal sê
my tempel is 'n plek
waar al die volke mag bid.
Maar julle het dit verander,
dit is nou 'n plek
waar diewe bymekaarkom.”