Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de ROMEINE 15

1

ROMEINE 15:13

Afrikaans 1983

AFR83

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!

Compara

Explorar ROMEINE 15:13

2

ROMEINE 15:4

Afrikaans 1983

AFR83

Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.

Compara

Explorar ROMEINE 15:4

3

ROMEINE 15:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. Dan kan julle almal eensgesind uit een mond lof toebring aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus.

Compara

Explorar ROMEINE 15:5-6

4

ROMEINE 15:7

Afrikaans 1983

AFR83

Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.

Compara

Explorar ROMEINE 15:7

5

ROMEINE 15:2

Afrikaans 1983

AFR83

elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou.

Compara

Explorar ROMEINE 15:2

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb ROMEINE 15

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest