Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de MATTEUS 8

1

MATTEUS 8:26

Afrikaans 1983

AFR83

Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?” Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword.

Compara

Explorar MATTEUS 8:26

2

MATTEUS 8:8

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die offisier sê: “Here, ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie. Sê maar net 'n woord, en my slaaf sal gesond word.

Compara

Explorar MATTEUS 8:8

3

MATTEUS 8:10

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus was verwonderd toe Hy dit hoor, en Hy sê vir die mense wat agter Hom aan gekom het: “Dit verseker Ek julle: Ek het nog by niemand in Israel so 'n groot geloof teëgekom nie.

Compara

Explorar MATTEUS 8:10

4

MATTEUS 8:13

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug, en wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.

Compara

Explorar MATTEUS 8:13

5

MATTEUS 8:27

Afrikaans 1983

AFR83

Die mense het hulle verwonder en gesê: “Watter soort mens is hy dat selfs die wind en die see hom gehoorsaam?”

Compara

Explorar MATTEUS 8:27

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb MATTEUS 8

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Inici

La Bíblia

Plans

Vídeos