Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de MATTEUS 27

1

MATTEUS 27:46

Afrikaans 1983

AFR83

Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?

Compara

Explorar MATTEUS 27:46

2

MATTEUS 27:51-52

Afrikaans 1983

AFR83

Op daardie oomblik het die voorhangsel van die tempel van bo tot onder middeldeur geskeur. Die aarde het geskud, en die rotse het uitmekaar gebars. Grafte het oopgegaan, en baie gelowiges wat dood was, is opgewek

Compara

Explorar MATTEUS 27:51-52

3

MATTEUS 27:50

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het weer hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.

Compara

Explorar MATTEUS 27:50

4

MATTEUS 27:54

Afrikaans 1983

AFR83

Toe die offisier en die soldate wat saam met hom vir Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hierdie man was werklik die Seun van God.”

Compara

Explorar MATTEUS 27:54

5

MATTEUS 27:45

Afrikaans 1983

AFR83

Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur.

Compara

Explorar MATTEUS 27:45

6

MATTEUS 27:22-23

Afrikaans 1983

AFR83

Pilatus sê vir hulle: “Wat moet ek dan doen met Jesus wat Christus genoem word?” “Kruisig hom!” skreeu hulle almal. Hy vra: “Watter kwaad het hy dan gedoen?” Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!”

Compara

Explorar MATTEUS 27:22-23

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb MATTEUS 27

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest