Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de JOHANNES 17

1

JOHANNES 17:17

Afrikaans 1983

AFR83

Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.

Compara

Explorar JOHANNES 17:17

2

JOHANNES 17:3

Afrikaans 1983

AFR83

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is.

Compara

Explorar JOHANNES 17:3

3

JOHANNES 17:20-21

Afrikaans 1983

AFR83

“Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom. Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Compara

Explorar JOHANNES 17:20-21

4

JOHANNES 17:15

Afrikaans 1983

AFR83

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar.

Compara

Explorar JOHANNES 17:15

5

JOHANNES 17:22-23

Afrikaans 1983

AFR83

Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.

Compara

Explorar JOHANNES 17:22-23

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb JOHANNES 17

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest