Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de HEBREËRS 9

1

HEBREËRS 9:28

Afrikaans 1983

AFR83

So is Christus ook net een maal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag.

Compara

Explorar HEBREËRS 9:28

2

HEBREËRS 9:14

Afrikaans 1983

AFR83

Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer.

Compara

Explorar HEBREËRS 9:14

3

HEBREËRS 9:27

Afrikaans 1983

AFR83

'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel.

Compara

Explorar HEBREËRS 9:27

4

HEBREËRS 9:22

Afrikaans 1983

AFR83

Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie.

Compara

Explorar HEBREËRS 9:22

5

HEBREËRS 9:15

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom is Hy ook die Middelaar van 'n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang.

Compara

Explorar HEBREËRS 9:15

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb HEBREËRS 9

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest