Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de 1 KORINTIËRS 10

1

1 KORINTIËRS 10:13

Afrikaans 1983

AFR83

Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 10:13

2

1 KORINTIËRS 10:31

Afrikaans 1983

AFR83

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 10:31

3

1 KORINTIËRS 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 10:12

4

1 KORINTIËRS 10:23

Afrikaans 1983

AFR83

Daar is mense wat sê: “Alles is geoorloof.” Ja, maar nie alles is heilsaam nie. “Alles is geoorloof,” sê hulle. Ja, maar alles is nie opbouend nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 10:23

5

1 KORINTIËRS 10:24

Afrikaans 1983

AFR83

'n Mens moet nie sy eie voordeel soek nie, maar dié van ander.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 10:24

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb 1 KORINTIËRS 10

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest