1
Openbaring 8:1
Die Boodskap
DB
Toe maak die Lam die sewende seël oop. ’n Halfuur lank was dit doodstil in die hemel.
Compara
Explorar Openbaring 8:1
2
Openbaring 8:7
het die eerste een op sy trompet geblaas. ’n Reënbui van hael en vuur, gemeng met bloed, het losgebars. Vure het oral uitgebreek. In die woeste brand is ’n derde van die aarde afgebrand. Daar het nie ’n grashalmpie oorgebly nie en ’n derde van die woude het in die slag gebly.
Explorar Openbaring 8:7
3
Openbaring 8:13
Ek kyk toe mooi. Bo in die lug sien ek ’n arend sweef. Die arend skree toe hard sodat almal kan hoor: “Verdoemend, ja, vernietigend, verskriklik! Die arme mense op aarde. Ek kry hulle jammer as die laaste drie engele op hulle trompette blaas.”
Explorar Openbaring 8:13
4
Openbaring 8:8
Toe blaas die tweede engel op sy trompet. Ek het ’n groot berg vlamme gesien. Dit is in die see gegooi. Dit was vernietigend.
Explorar Openbaring 8:8
5
Openbaring 8:10-11
Die derde engel blaas toe op sy trompet. Daarna val ’n groot ster van bo af. Dit het soos ’n fakkel gebrand. Die ster, met die naam “Bitterheid”, val toe reg op ’n derde van die riviere en op die fonteine. ’n Derde van die water het so bitter soos gal geword. Baie mense is van die giftige water dood.
Explorar Openbaring 8:10-11
6
Openbaring 8:12
Die vierde engel blaas toe op sy trompet. ’n Derde van die son, maan en sterre word toe getref. Die gevolg was dat die sonlig ’n derde minder was en die maan ook ’n derde swakker geskyn het.
Explorar Openbaring 8:12