Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Jakobus 5

1

Jakobus 5:16

Die Boodskap

DB

Erken dit openlik as julle dinge gedoen het wat God nie wou gehad het nie. Bid vir mekaar sodat julle gesond kan word. God luister graag na mense wie se saak met Hom reg is.

Compara

Explorar Jakobus 5:16

2

Jakobus 5:13

Die Boodskap

DB

Is een van julle dalk in die moeilikheid? Laat hy dan met God gaan praat. As iemand goed of gelukkig voel, moet hy liedere sing wat vertel hoe goed God vir hom is.

Compara

Explorar Jakobus 5:13

3

Jakobus 5:15

Die Boodskap

DB

As ’n mens God so vra en Hom vertrou, sal die Here dié persoon help. Hy sal hom nie alleen gesond maak nie, maar as hy dinge gedoen het waarvan God nie hou nie, sal God hom ook oorsien.

Compara

Explorar Jakobus 5:15

4

Jakobus 5:14

Die Boodskap

DB

Is een van julle siek? Hy moet die leiers in die gemeente roep om vir hom te bid. Hulle moet olie op hom sit as bewys van die teenwoordigheid en krag van God.

Compara

Explorar Jakobus 5:14

5

Jakobus 5:20

Die Boodskap

DB

As hy hom nie gehelp het nie, sou daardie persoon totaal van God af weggedwaal en sonder God gesterf het. Hy sal daardie persoon help om weg te draai van al die verkeerde dinge wat hy gedoen het, asof dit nooit deel van sy lewe was nie.

Compara

Explorar Jakobus 5:20

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Jakobus 5

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest