Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 21

1

Genesis 21:1

Die Boodskap

DB

Die Here het onthou wat Hy aan Sara beloof het. Hy het gedoen wat Hy belowe het.

Compara

Explorar Genesis 21:1

2

Genesis 21:17-18

Die Boodskap

DB

God het gehoor toe die kind huil en deur sy Engel uit die hemel gesê: “Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees jou kind gaan sterf nie. God het hom gehoor daar waar hy onder die struike lê. Gaan tel hom op en troos hom, want Ek sal hom nog eendag ’n groot nasie maak.”

Compara

Explorar Genesis 21:17-18

3

Genesis 21:2

Die Boodskap

DB

Sara het ’n seun in die wêreld gebring, presies soos die Here gesê het. Abraham was al oud toe sy seun gebore is.

Compara

Explorar Genesis 21:2

4

Genesis 21:6

Die Boodskap

DB

Sara het gesê: “God het my diep gelukkig gemaak. Almal wat my verhaal hoor, sal saam met my lag.

Compara

Explorar Genesis 21:6

5

Genesis 21:12

Die Boodskap

DB

Maar God het vir hom gesê: “Moenie so ongelukkig oor die seun en sy ma wees nie. Maak soos Sara gesê het, want deur Isak sal Ek jou nageslag bou.

Compara

Explorar Genesis 21:12

6

Genesis 21:13

Die Boodskap

DB

Met Hagar en Ismael sal dit ook goed gaan. Uit hom sal daar ’n groot nasie kom, want hy is jou kind.”

Compara

Explorar Genesis 21:13

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest