Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 13

1

Genesis 13:15

Die Boodskap

DB

En wat jy ook al rondom jou sien, sal Ek eendag aan jou en jou nageslag gee.

Compara

Explorar Genesis 13:15

2

Genesis 13:14

Die Boodskap

DB

Na Lot van hom weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk net ’n bietjie om jou,” het Hy gesê. “Kyk stip in die rigting van die noorde en die suide, die ooste en die weste.

Compara

Explorar Genesis 13:14

3

Genesis 13:16

Die Boodskap

DB

Ek maak jou nageslag so baie soos die stof van die aarde. As iemand die stof kan tel, sal hulle ook jou nageslag kan tel.

Compara

Explorar Genesis 13:16

4

Genesis 13:8

Die Boodskap

DB

Abram het toe vir Lot gesê: “Laat daar tog nie spanning tussen ons twee wees nie, en ook nie tussen ons werksmense nie. Ons is tog immers familie.

Compara

Explorar Genesis 13:8

5

Genesis 13:18

Die Boodskap

DB

Abram het toe sy tent en al sy ander goed gepak en begin trek. Sy eerste kampplek was by die bome van Mamre duskant Hebron. Daar het hy vir die Here ’n altaar gebou.

Compara

Explorar Genesis 13:18

6

Genesis 13:10

Die Boodskap

DB

Lot het toe rondgekyk. Die Jordaanvallei met sy baie water was vir hom baie mooi. Dit was natuurlik voordat die Here Sodom en Gomorra verwoes het. Dit was so mooi soos die tuin van die Here, of soos die dele naby Soar in Egipte.

Compara

Explorar Genesis 13:10

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest