Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de MARKUS 8

1

MARKUS 8:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil en om die evangelie ontwil verloor, hy sal dit red.

Compara

Explorar MARKUS 8:35

2

MARKUS 8:36

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want wat sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?

Compara

Explorar MARKUS 8:36

3

MARKUS 8:34

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg.

Compara

Explorar MARKUS 8:34

4

MARKUS 8:37-38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele.

Compara

Explorar MARKUS 8:37-38

5

MARKUS 8:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir Hom: U is die Christus.

Compara

Explorar MARKUS 8:29

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb MARKUS 8

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest